Jaarboeke

Sterrekunde vir fisici 210


 
Modulekode PHY 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Inleiding tot die heelal: afstand en tydskale. Oorsig van die sonnestelsel. Tegnieke van die sterrekunde: teleskope en optika, basiese radio-ontvangstel. Die sonnestelsel, gasreuse, aardplanete, kleinliggame. Ster-evolusie en –afsterwing. Interstellêre medium: gas, stof, molekules en masers. Supernovas en Pulsars, Galaksies en die Melkweg, Galaktiese evolusie en klassifikasie. Kwasars, skynbare beweging bo die spoed van lig, gravitasiekolke. Die Oerknal en ouderdom van die heelal. Uitdying van die heelal. SKA, MeerKAT, SALT, HESS en geskiedenis van die sterrekunde in SA. Ander heersende temas in die sterrekunde.

Modulekrediete 24.00
Voorvereistes PHY 114, PHY 124
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Fisika
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences